GENESIS 24:65

GENESIS 24:65 AFR83

en vir Abraham se slaaf gevra: “Wie is die man wat daar oorkant in die veld na ons toe aankom?” Die slaaf het geantwoord: “Dis my eienaar.” Toe vat sy haar sluier en trek dit oor haar gesig.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid