GENESIS 21:28
GENESIS 21:28 Bybel vir almal (ABA)
Maar Abraham het sewe skaap-lammers apart gehou
Deel
Lees GENESIS 21GENESIS 21:28 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Abraham het naamlik die sewe ooilammers van die kleinvee eenkant uitgekeer.
Deel
Lees GENESIS 21GENESIS 21:28 Afrikaans 1983 (AFR83)
Abraham het ook nog sewe skaaplammers uit sy trop uitgekeer
Deel
Lees GENESIS 21GENESIS 21:28 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Abraham het egter sewe ooilammers uit die kleinvee eenkant gehou.
Deel
Lees GENESIS 21GENESIS 21:28 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Abraham het sewe ooilammers van die kleinvee afsonderlik opgestel.
Deel
Lees GENESIS 21