GENESIS 21:21
GENESIS 21:21 Bybel vir almal (ABA)
Hy het in die Paran-woestyn gewoon. Sy ma het vir hom 'n vrou uit Egipte gekry, en hy het met haar getrou.
Deel
Lees GENESIS 21GENESIS 21:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
hy het in die woestyn Paran gewoon; en sy moeder het vir hom 'n vrou uit Egipteland geneem.
Deel
Lees GENESIS 21GENESIS 21:21 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het in die Paranwoestyn gewoon, en sy ma het hom met 'n vrou uit Egipte laat trou.
Deel
Lees GENESIS 21GENESIS 21:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het in die Paranwoestyn gewoon, en sy moeder het vir hom 'n vrou uit Egipteland geneem.
Deel
Lees GENESIS 21GENESIS 21:21 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hy het in die woestyn Paran gewoon, en sy moeder het vir hom 'n vrou uit Egipteland geneem.
Deel
Lees GENESIS 21