GENESIS 21:20
GENESIS 21:20 Bybel vir almal (ABA)
God was altyd by Ismael. Hy het grootgeword en in die woestyn gewoon. Hy het geleer om baie goed met 'n pyl en boog te skiet.
Deel
Lees GENESIS 21GENESIS 21:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En God was met die seun; en hy het opgegroei en in die woestyn gewoon en 'n boogskutter geword
Deel
Lees GENESIS 21GENESIS 21:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
God was by die kind en hy het groot geword. Hy het in die woestyn gewoon en het handig geword met die pyl en boog.
Deel
Lees GENESIS 21GENESIS 21:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
God was met die seun, en hy het opgegroei. Hy het in die woestyn gewoon, en hy het 'n boogskutter geword.
Deel
Lees GENESIS 21GENESIS 21:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
God was met die seun; en hy het opgegroei en in die woestyn gaan woon en 'n boogskutter geword.
Deel
Lees GENESIS 21