GENESIS 21:10
GENESIS 21:10 Bybel vir almal (ABA)
Sara sê toe vir Abraham: “Jaag hierdie slavin en haar seun weg. Hierdie seun van die slavin mag nie erf saam met my seun Isak nie.”
GENESIS 21:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en sy sê aan Abraham: Jaag hierdie slavin en haar seun weg, want die seun van hierdie slavin mag nie saam met my seun Isak erwe nie.
GENESIS 21:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
sê sy vir Abraham: “Jaag hierdie slavin en haar seun weg. Die seun van hierdie slavin mag nie saam met my seun Isak erf nie.”
GENESIS 21:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Sy het vir Abraham gesê: “Jaag hierdie slavin en haar seun weg, want die seun van hierdie slavin mag nie saam met my seun, saam met Isak, erf nie.”
GENESIS 21:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Daarom sê sy vir Abraham: Verdryf hierdie slavin en haar seun, want die seun van hierdie slavin sal nie saam met my seun, Isak, erfgenaam word nie.