YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

GENESIS 20:17

GENESIS 20:17 Bybel vir almal (ABA)

Abraham het toe tot God gebid, en God het vir Abimelek en sy vrou en sy slavinne gesond gemaak. Hulle kon toe kinders kry.

Deel
Lees GENESIS 20

GENESIS 20:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Toe het Abraham tot God gebid, en God het Abiméleg gesond gemaak; ook sy vrou en sy slavinne, sodat hulle kon baar.

Deel
Lees GENESIS 20

GENESIS 20:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Abraham het toe tot God gebid, en Hy het vir Abimelek gesond gemaak, ook sy vrou en sy slavinne, en toe kon hulle weer kinders hê.

Deel
Lees GENESIS 20

GENESIS 20:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Abraham het toe tot God gebid, en God het Abimeleg genees, ook sy vrou en sy slavinne, en hulle kon weer kinders kry

Deel
Lees GENESIS 20

GENESIS 20:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Toe het Abraham tot God gebid, en God het Abimeleg en sy vrou en sy slavinne gesond gemaak; en hulle het kinders gebaar.

Deel
Lees GENESIS 20

GENESIS 20:17 Die Boodskap (DB)

Abraham het vir Abimelek gebid en dit het baie goed met hom en al sy mense gegaan. God het Abimelek heeltemal gesond gemaak en sy vrou, asook al die ander vroue, kon weer kinders in die wêreld bring.

Deel
Lees GENESIS 20

GENESIS 20:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarna het Abraham tot God gebid en God het Abimelek, sy vrou en die ander vroue gesond gemaak sodat hulle weer kon kinders hê

Deel
Lees GENESIS 20
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's