GENESIS 18:4
GENESIS 18:4 Bybel vir almal (ABA)
Ek sal 'n bietjie water gaan haal sodat julle julle voete kan was, en dan kan julle kom rus onder die boom.
Deel
Lees GENESIS 18GENESIS 18:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Laat hulle tog 'n bietjie water bring, en was u voete, en lê en rus onder die boom.
Deel
Lees GENESIS 18GENESIS 18:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Laat ek eers 'n bietjie water laat haal sodat u u voete kan was, en kom rus dan onder die boom.
Deel
Lees GENESIS 18GENESIS 18:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Laat daar 'n bietjie water gehaal word; en was u voete. Maak u dan gemaklik onder die boom.
Deel
Lees GENESIS 18GENESIS 18:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Laat tog 'n bietjie water gaan haal word, en was julle voete en rus onder die boom.
Deel
Lees GENESIS 18