GENESIS 18:14
GENESIS 18:14 Bybel vir almal (ABA)
Is daar iets wat te moeilik is vir die Here? Volgende jaar dieselfde tyd kom Ek terug na jou toe. Sara sal dan 'n seun hê.”
GENESIS 18:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Sou iets vir die HERE te wonderbaar wees? Hierdie tyd, oor 'n jaar, sal Ek na jou terugkom, en Sara sal 'n seun hê.
GENESIS 18:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Is iets te buitengewoon vir die Here? Op die vasgestelde tyd sal Ek terugkom. Volgende jaar hierdie tyd sal Sara 'n seun hê.”
GENESIS 18:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Is enigiets te wonderbaarlik vir die HERE? Op die vasgestelde tyd wanneer die seisoen draai, sal Ek na jou toe terugkom, en dan sal Sara 'n seun hê.”
GENESIS 18:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Is iets vir die HERE te moeilik? Op die vasgestelde tyd sal Ek na jou terugkeer, volgens die tyd van die lewe, en Sara sal 'n seun hê.