GENESIS 18:12
GENESIS 18:12 Bybel vir almal (ABA)
Sara het stilletjies gelag en gedink: Kan ek nou nog lus wees om by 'n man te slaap? Nee, ek is te oud en my man ook.
Deel
Lees GENESIS 18GENESIS 18:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Sara het by haarself gelag en gedink: Sal ek wellus hê nadat ek oud geword het en my heer oud is?
Deel
Lees GENESIS 18GENESIS 18:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
en daarom het sy by haarself gelag en gedink: sal ek nog genot kan hê noudat ek afgeleef is? En dit met my man wat oud is?
Deel
Lees GENESIS 18GENESIS 18:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Sy het in haar binneste gelag en gedink: “Kan ek nog seksuele begeertes hê, noudat ek al afgetakel en my man oud is?”
Deel
Lees GENESIS 18GENESIS 18:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Daarom het Sara by haarself gelag en gesê: Sal ek behae hê as ek oud geword het, terwyl my heer ook oud is?
Deel
Lees GENESIS 18