GENESIS 17:8
GENESIS 17:8 Bybel vir almal (ABA)
En Ek sal vir jou en vir jou nageslag hierdie land gee waarin jy nou 'n vreemdeling is, die hele land Kanaän. Die land sal altyd aan julle behoort, en Ek sal julle God wees.”
GENESIS 17:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Ek sal aan jou en jou nageslag ná jou die land van jou vreemdelingskap gee, die hele land Kanaän, as 'n ewige besitting; en Ek sal vir hulle 'n God wees.
GENESIS 17:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek gee aan jou en jou nageslag die land waar jy as vreemdeling woon, die hele Kanaän, as 'n blywende besitting, en Ek sal hulle God wees.”
GENESIS 17:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek gee aan jou en jou nageslag ná jou die land van jou vreemdelingskap, die hele land Kanaän, as eiendom vir altyd, en Ek sal vir hulle 'n God wees.”
GENESIS 17:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Ek sal aan jou en jou nageslag ná jou die land gee waarin jy 'n vreemdeling is, die hele land Kanaän, as 'n ewige besitting; en Ek sal hulle God wees.