YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

GENESIS 17:5

GENESIS 17:5 Bybel vir almal (ABA)

en jou naam sal nie meer Abram wees nie. Jou naam sal nou Abraham wees, want Ek sal jou die voorvader van baie volke maak.

Deel
Lees GENESIS 17

GENESIS 17:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Daarom sal hulle jou nie meer Abram noem nie, maar jou naam sal wees Abraham, want Ek maak jou 'n vader van 'n menigte van nasies.

Deel
Lees GENESIS 17

GENESIS 17:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

jy sal nie meer Abram genoem word nie, jou naam sal Abraham wees, want Ek maak jou die vader van baie nasies.

Deel
Lees GENESIS 17

GENESIS 17:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Jy sal nie meer Abram genoem word nie. Jou naam sal Abraham wees, want vader van 'n menigte nasies maak Ek jou.

Deel
Lees GENESIS 17

GENESIS 17:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Jou naam sal ook nie meer Abram genoem word nie, maar jou naam sal Abraham wees; want 'n vader van baie nasies het Ek jou gemaak.

Deel
Lees GENESIS 17

GENESIS 17:5 Die Boodskap (DB)

“Ek gaan jou naam nou dadelik verander. Hulle sal jou nie meer Abram noem nie, maar Abraham, want Ek maak jou die pa van baie nasies.’

Deel
Lees GENESIS 17

GENESIS 17:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek verander jou naam. Jy sal nie meer Abram genoem word nie, maar jy sal as Abraham bekend staan, want jy sal die voorvader wees van baie nasies.

Deel
Lees GENESIS 17
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's