GENESIS 17:21
GENESIS 17:21 Bybel vir almal (ABA)
“Maar Ek maak my verbond met Isak, die seun wat Sara oor 'n jaar vir jou sal kry.”
Deel
Lees GENESIS 17GENESIS 17:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar my verbond sal Ek oprig met Isak wat Sara vir jou anderjaar op hierdie tyd sal baar.
Deel
Lees GENESIS 17GENESIS 17:21 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar dit is met Isak, die seun wat Sara vir jou oor 'n jaar in die wêreld sal bring, dat Ek my verbond sal nakom.”
Deel
Lees GENESIS 17GENESIS 17:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar my verbond sal Ek handhaaf met Isak, wat Sara teen hierdie tyd volgende jaar vir jou in die wêreld sal bring.”
Deel
Lees GENESIS 17GENESIS 17:21 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar my verbond sal Ek met Isak oprig wat Sara vir jou op hierdie vasgestelde tyd in die volgende jaar sal baar.
Deel
Lees GENESIS 17