YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

GENESIS 17:15

GENESIS 17:15 Bybel vir almal (ABA)

God het ook vir Abraham gesê: “Jy moet jou vrou nie meer Sarai noem nie, haar naam moet nou Sara wees.

Deel
Lees GENESIS 17

GENESIS 17:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Verder het God aan Abraham gesê: Sarai, jou vrou, moet jy nie Sarai noem nie, maar haar naam sal Sara wees.

Deel
Lees GENESIS 17

GENESIS 17:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

God het ook nog vir Abraham gesê: “Jy moet jou vrou nie meer Sarai noem nie. Haar naam is nou Sara.

Deel
Lees GENESIS 17

GENESIS 17:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

God het vir Abraham gesê: “Sarai, jou vrou, moet jy nie meer Sarai noem nie; want haar naam moet Sara wees.

Deel
Lees GENESIS 17

GENESIS 17:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En God het vir Abraham gesê: Wat jou vrou Sarai betref, jy mag haar nie Sarai noem nie, maar haar naam moet Sara wees.

Deel
Lees GENESIS 17

GENESIS 17:15 Die Boodskap (DB)

God het ook verder met Abraham gepraat: “Jou vrou Sarai moet jy nie meer so noem nie. Noem haar eerder Sara.

Deel
Lees GENESIS 17

GENESIS 17:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Verder sê God: “Jou vrou Sarai sal nie meer so genoem word nie. Van nou af sal haar naam Sara wees.

Deel
Lees GENESIS 17
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's