YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

GENESIS 15:6

GENESIS 15:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En hy het in die HERE geglo; en Hy het hom dit tot geregtigheid gereken.

Deel
Lees GENESIS 15

GENESIS 15:6 Bybel vir almal (ABA)

Abram het die Here geglo, en daarom was die Here tevrede met hom.

Deel
Lees GENESIS 15

GENESIS 15:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En hy het in die HERE geglo; en Hy het hom dit tot geregtigheid gereken.

Deel
Lees GENESIS 15

GENESIS 15:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Abram het toe in die Here geglo, en die Here het dit goedgevind dat Abram so volgens die wil van die Here gehandel het.

Deel
Lees GENESIS 15

GENESIS 15:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Hy het die HERE geglo. En Hy het dit vir hom as geregtigheid toegereken.

Deel
Lees GENESIS 15

GENESIS 15:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En hy het in die HERE geglo; en hy het dit hom tot geregtigheid gereken.

Deel
Lees GENESIS 15

GENESIS 15:6 Die Boodskap (DB)

Abram het die Here toe geglo. Vir die Here was dit goed dat Abram so op Hom vertrou.

Deel
Lees GENESIS 15

GENESIS 15:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Abram het op die HERE vertrou en die HERE het hom as regverdig gereken.

Deel
Lees GENESIS 15

GENESIS 15:6

GENESIS 15:6 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's