GENESIS 15:5
GENESIS 15:5 Bybel vir almal (ABA)
Die Here het vir Abram buitetoe geneem en vir hom gesê: “Kyk na die lug en probeer om al die sterre te tel. Jou nageslag sal so baie wees.”
Deel
Lees GENESIS 15GENESIS 15:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarop lei Hy hom uit na buite met die woorde: Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel. En Hy sê vir hom: So sal jou nageslag wees.
Deel
Lees GENESIS 15GENESIS 15:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe het die Here vir Abram buitentoe laat gaan en vir hom gesê: “Kyk op na die hemel en tel die sterre as jy kan.” Verder sê die Here vir hom: “So baie sal jou nageslag wees.”
Deel
Lees GENESIS 15