GENESIS 15:17
GENESIS 15:17 Bybel vir almal (ABA)
Die son het ondergegaan en dit het donker geword. Daar kom toe vuurvlamme en rook wat deurgaan tussen die stukke vleis van die diere wat geslag is.
Deel
Lees GENESIS 15GENESIS 15:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En ná sononder, toe dit heeltemal donker was, gaan daar 'n rokende oond en vurige fakkel tussen dié stukke vleis deur.
Deel
Lees GENESIS 15GENESIS 15:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe die son ondergegaan het en dit donker was, gaan daar skielik 'n oond wat rook en 'n fakkel wat brand, tussen die stukke vleis deur.
Deel
Lees GENESIS 15