YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

GENESIS 15:12

GENESIS 15:12 Bybel vir almal (ABA)

Toe die son ondergaan, het dit baie donker geword, en Abram het bang geword. Maar daarna het hy baie vas geslaap.

Deel
Lees GENESIS 15

GENESIS 15:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En toe die son wou ondergaan, val daar 'n diepe slaap op Abram, en kyk, skrik en groot duisternis het hom oorval.

Deel
Lees GENESIS 15

GENESIS 15:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Teen sononder het 'n diep slaap Abram oorval; angs, 'n groot donkerte het hom oorweldig.

Deel
Lees GENESIS 15

GENESIS 15:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Toe die son besig is om onder te gaan, het 'n diep slaap Abram oorval. Meteens oorval skrik, 'n groot duisternis, hom.

Deel
Lees GENESIS 15

GENESIS 15:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Toe die son ondergaan, het 'n diepe slaap op Abram geval; en kyk, 'n verskrikking van groot duisternis het op hom geval.

Deel
Lees GENESIS 15

GENESIS 15:12 Die Boodskap (DB)

Teen sononder het Abram aan die slaap geraak. Alles rondom hom het donker geword en hy het baie diep geslaap.

Deel
Lees GENESIS 15

GENESIS 15:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daardie aand, toe die son besig was om onder te gaan, oorval ’n diep slaap Abram en angs en donkerte het hom oorval.

Deel
Lees GENESIS 15
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's