GENESIS 14:9
GENESIS 14:9 Bybel vir almal (ABA)
teen koning Kedorlaomer van Elam, koning Tidal van Gojim, koning Amrafel van Sinar, en koning Arjok van Ellasar. Daar was vier konings teen vyf konings.
GENESIS 14:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
teen Kedor-Laómer, die koning van Elam, en Tídeal, die koning van die nasies, en Ámrafel, die koning van Sínear, en Áriog, die koning van Ellásar: vier konings teen vyf.
GENESIS 14:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
teenoor koning Kedorlaomer van Elam, koning Tidal van Gojim, koning Amrafel van Sinar, koning Arjok van Ellasar, vyf konings teen vier.
GENESIS 14:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
teen Kedorlaomer, die koning van Elam, teen Tidal, die koning van Gojim, teen Amrafel, die koning van Sinar en teen Arjog, die koning van Ellasar – vier konings teen vyf.
GENESIS 14:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Met Kedorlaomer, die koning van Elam, en met Tidal, die koning van die nasies, en Amrafel, die koning van Sinear, en Arjok, die koning van Ellasar; vier konings met vyf.