GENESIS 14:8
GENESIS 14:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die konings van Sodom, Gomorra, Adma, Sebojim en Bela, dit is Soar, het toe opgetrek en in die Siddimvlakte teenoor die ander konings stelling ingeneem om te veg
Deel
Lees GENESIS 14GENESIS 14:8 Bybel vir almal (ABA)
Die vyf konings van Sodom, Gomorra, Adma, Sebojim en Bela het toe in die Siddim-vallei bymekaargekom om oorlog te maak
Deel
Lees GENESIS 14GENESIS 14:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe trek die koning van Sodom uit en die koning van Gomorra en die koning van Adma en die koning van Sebóim en die koning van Bela, dit is Soar, en stel hulle in die laagte Siddim in slagorde teen hulle op
Deel
Lees GENESIS 14