GENESIS 14:22
GENESIS 14:22 Bybel vir almal (ABA)
Maar Abram het vir die koning van Sodom gesê: “Die Here, die Hoogste God, wat die hemel en die aarde gemaak het, is my getuie.
GENESIS 14:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe antwoord Abram die koning van Sodom: Ek hef my hand op tot die HERE, God, die Allerhoogste, die Skepper van hemel en aarde
GENESIS 14:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar Abram het hom geantwoord: “Ek het my hand opgelig en 'n eed afgelê voor die Here, voor God die Allerhoogste, Skepper van hemel en aarde
GENESIS 14:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar Abram het vir die koning van Sodom gesê: “Ek hef my hand op na die HERE God, die Allerhoogste, skepper van die hemel en die aarde
GENESIS 14:22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Abram het aan die koning van Sodom gesê: Ek het my hand opgehef tot die HERE, die Allerhoogste God, wat hemel en aarde besit