YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

GENESIS 14:20

GENESIS 14:20 Bybel vir almal (ABA)

Ek prys die Hoogste God, want Hy het jou gehelp om jou vyande te oorwin.” Abram het toe vir Melgisedek een tiende gegee van alles wat hy teruggebring het.

Deel
Lees GENESIS 14

GENESIS 14:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En geseënd is God, die Allerhoogste, wat u vyande in u hand gegee het. Toe gee hy hom die tiende van alles.

Deel
Lees GENESIS 14

GENESIS 14:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Geloof sy God die Allerhoogste! Hy het jou vyand in jou mag oorgegee.” Toe het Abram vir Melgisedek 'n tiende van alles gegee.

Deel
Lees GENESIS 14

GENESIS 14:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

God, die Allerhoogste, moet geprys word, Hy wat jou teenstanders in jou hand oorgelewer het.” Abram het toe vir hom 'n tiende van alles gegee.

Deel
Lees GENESIS 14

GENESIS 14:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Geseënd is die Allerhoogste God wat U vyande in U hand gegee het. En hy het hom tiendes van alles gegee.

Deel
Lees GENESIS 14

GENESIS 14:20 Die Boodskap (DB)

Loof Hom, die allerhoogste God, wat jou van jou vyande gered het.” Abram was so aangegryp dat hy Melgisedek ’n tiende van alles gegee het.

Deel
Lees GENESIS 14

GENESIS 14:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En geseënd is God die Allerhoogste wat jou bemagtig het om oor jou vyande te seëvier.” Toe gee Abram vir Melgisedek ’n tiende van alles wat hy teruggekry het.

Deel
Lees GENESIS 14
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's