GENESIS 14:16
GENESIS 14:16 Bybel vir almal (ABA)
Abram het al hulle goed teruggebring. Hy het ook sy broer se seun Lot en sy goed teruggebring, ook die vroue en die ander mense.
Deel
Lees GENESIS 14GENESIS 14:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hy het al die goed teruggebring, en ook sy broer Lot en sy goed teruggebring; en ook die vroue en die manskappe.
Deel
Lees GENESIS 14GENESIS 14:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
Abram het al die besittings teruggekry. Hy het ook vir Lot, sy familielid, met al sy besittings teruggekry, ook die vrouens en al die ander mense.
Deel
Lees GENESIS 14