GENESIS 14:1
GENESIS 14:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN in die dae van Ámrafel, die koning van Sínear, Áriog, die koning van Ellásar, Kedor-Laómer, die koning van Elam, en Tídeal, die koning van die nasies
GENESIS 14:1 Die Boodskap (DB)
Op ’n dag het Amrafel (die koning van Sinar), Arjok (die koning van Ellasar), Kedorlaomer (die koning van Elam) en Tidal (die koning van Gojim) besluit om oorlog te maak teen
GENESIS 14:1 Bybel vir almal (ABA)
In daardie tyd was daar vier konings wat oorlog kom maak het. Hulle was koning Amrafel van Sinar, koning Arjok van Ellasar, koning Kedorlaomer van Elam en koning Tidal van Gojim.
GENESIS 14:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit was in dié tyd dat koning Amrafel van Sinar, koning Arjok van Ellasar, koning Kedorlaomer van Elam en koning Tidal van Gojim
GENESIS 14:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dit gebeur toe in die dae van Amrafel, koning van Sinar, Arjog, koning van Ellasar, Kedorlaomer, koning van Elam, en Tidal, koning van Gojim