GENESIS 12:19
GENESIS 12:19 Bybel vir almal (ABA)
Hoekom het jy gesê sy is jou suster, want toe het ek met haar getrou. Hier is jou vrou nou. Neem haar en gaan weg!”
Deel
Lees GENESIS 12GENESIS 12:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Waarom het jy gesê: Sy is my suster — sodat ek haar vir my as vrou geneem het? Daar is jou vrou dan nou; neem haar en gaan weg.
Deel
Lees GENESIS 12GENESIS 12:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
Waarom het jy gesê sy is jou suster, sodat ek haar as my vrou gevat het? Hier is jou vrou dan. Vat haar en maak dat jy wegkom!”
Deel
Lees GENESIS 12