GENESIS 12:18
GENESIS 12:18 Bybel vir almal (ABA)
Die farao roep toe vir Abram en vra vir hom: “Hoekom het jy dit aan my gedoen? Hoekom het jy nie vir my gesê Sarai is jou vrou nie?
Deel
Lees GENESIS 12GENESIS 12:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarop laat Farao Abram roep en hy sê: Wat het jy my nou aangedoen? Waarom het jy my nie te kenne gegee dat sy jou vrou is nie?
Deel
Lees GENESIS 12GENESIS 12:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe roep die farao vir Abram en vra hom: “Wat het jy my aangedoen? Waarom het jy my nie gesê sy is jou vrou nie?
Deel
Lees GENESIS 12