GENESIS 12:17
GENESIS 12:17 Bybel vir almal (ABA)
Maar die Here het die farao en sy huisgesin swaar gestraf omdat hy Abram se vrou Sarai gevat het.
Deel
Lees GENESIS 12GENESIS 12:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar die HERE het Farao en sy huis met groot plae besoek ter wille van Sarai, die vrou van Abram.
Deel
Lees GENESIS 12GENESIS 12:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar die Here het die farao en sy huis met swaar plae getref oor Sarai die vrou van Abram.
Deel
Lees GENESIS 12