GENESIS 11:9
GENESIS 11:9 Bybel vir almal (ABA)
Daarom het hulle die stad Babel genoem, want daar het die Here die mense se taal deurmekaar gemaak en van daardie plek het Hy die mense laat gaan om oral op die aarde te woon.
Deel
Lees GENESIS 11GENESIS 11:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarom het hulle dit Babel genoem, want daar het die HERE die taal van die hele aarde verwar, en daarvandaan het die HERE hulle oor die hele aarde verstrooi.
Deel
Lees GENESIS 11GENESIS 11:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daarom het hulle die stad Babel genoem, want daar het die Here in die taal van die aarde verwarring gebring, en van daar af het Hy die mense oor die hele aarde verstrooi.
Deel
Lees GENESIS 11