YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

GENESIS 11:8

GENESIS 11:8 Bybel vir almal (ABA)

Die Here het die mense oral op die aarde laat woon, van die stad af en verder. Hulle het opgehou om die stad te bou.

Deel
Lees GENESIS 11

GENESIS 11:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

So het die HERE hulle dan daarvandaan oor die hele aarde verstrooi; en hulle het opgehou om die stad te bou.

Deel
Lees GENESIS 11

GENESIS 11:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here het hulle toe van daar af verstrooi oor die hele aarde, en hulle het opgehou met die bou van die stad.

Deel
Lees GENESIS 11

GENESIS 11:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die HERE het hulle daarvandaan oor die hele aarde versprei, en hulle het opgehou om die stad te bou.

Deel
Lees GENESIS 11

GENESIS 11:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Toe het die HERE hulle daarvandaan oor die hele aarde verstrooi, en hulle het opgehou om die stad te bou.

Deel
Lees GENESIS 11

GENESIS 11:8 Die Boodskap (DB)

So het die Here hulle oor die hele wêreld verstrooi. Die mense het ook opgehou om verder aan die stad met die hoë toring te bou.

Deel
Lees GENESIS 11

GENESIS 11:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op hierdie manier het die HERE hulle van daar af oor die aarde versprei. Dit was ook die einde van hulle bouprojek van die stad.

Deel
Lees GENESIS 11
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's