GENESIS 11:20
GENESIS 11:20 Bybel vir almal (ABA)
Toe Reü 32 jaar oud was, het hy pa geword van Serug.
Deel
Lees GENESIS 11GENESIS 11:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe Rehu twee-en-dertig jaar oud was, het hy die vader van Serug geword.
Deel
Lees GENESIS 11GENESIS 11:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe Reü 32 was, het hy die vader geword van Serug.
Deel
Lees GENESIS 11GENESIS 11:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Reü het twee-en-dertig jaar geleef, en toe het hy Serug verwek.
Deel
Lees GENESIS 11