YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

GENESIS 10:8

GENESIS 10:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Uit Kus het Nimrod gekom, die eerste maghebber op die aarde.

Deel
Lees GENESIS 10

GENESIS 10:8 Bybel vir almal (ABA)

Kus het ook 'n seun gehad, sy naam was Nimrod. Hy het 'n baie sterk en belangrike man geword.

Deel
Lees GENESIS 10

GENESIS 10:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Kus was ook die vader van Nimrod. Hý het begin om 'n geweldenaar op aarde te wees.

Deel
Lees GENESIS 10

GENESIS 10:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Uit Kus het Nimrod gekom, die eerste maghebber op die aarde.

Deel
Lees GENESIS 10

GENESIS 10:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Kus het Nimrod verwek. Hy het begin om as 'n maghebber op aarde op te tree.

Deel
Lees GENESIS 10

GENESIS 10:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Kus was die vader van Nimrod: hy het 'n magtige man op die aarde begin word.

Deel
Lees GENESIS 10

GENESIS 10:8 Die Boodskap (DB)

Kus was ook die pa van Nimrod, die eerste groot heerser op aarde.

Deel
Lees GENESIS 10

GENESIS 10:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Een van Kus se nakomelinge was Nimrod, die eerste krygsman op aarde.

Deel
Lees GENESIS 10
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's