GENESIS 10:7
GENESIS 10:7 Bybel vir almal (ABA)
Kus se nageslag was die mense van die lande Seba, Gawila, Sabta, Rama en Sabteka. Rama se nageslag was die mense van die lande Skeba en Dedan.
Deel
Lees GENESIS 10GENESIS 10:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die seuns van Kus was: Seba en Háwila en Sabta en Raéma en Sábtega. En die seuns van Raéma: Skeba en Dedan.
Deel
Lees GENESIS 10GENESIS 10:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die nageslag van Kus was Seba, Gawila, Sabta, Rama en Sabteka. Die nageslag van Rama was Skeba en Dedan.
Deel
Lees GENESIS 10