GENESIS 10:19
GENESIS 10:19 Bybel vir almal (ABA)
Die grense van hulle grond was van die land Sidon tot by die stad Gasa naby die stad Gerar, en tot by die stad Lesa naby die stede Sodom, Gomorra, Adma en Sebojim.
Deel
Lees GENESIS 10GENESIS 10:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die gebied van die Kanaäniete was van Sidon af in die rigting van Gerar tot by Gasa, in die rigting van Sodom en Gomorra en Adma en Sebóim tot by Lesa.
Deel
Lees GENESIS 10GENESIS 10:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
en het hulle grense gestrek van Sidon af tot by Gasa in die rigting van Gerar en tot by Lesa in die rigting van Sodom, Gomorra, Adma en Sebojim.
Deel
Lees GENESIS 10