GENESIS 10:18
GENESIS 10:18 Bybel vir almal (ABA)
die Arwadters, die Semariërs en die Hamatters. Later het Kanaän se families oral gaan woon.
Deel
Lees GENESIS 10GENESIS 10:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en die Arwadiete en Semariete en Hamatiete. En daarna het die geslagte van die Kanaäniete hulle versprei.
Deel
Lees GENESIS 10GENESIS 10:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Arwadters, Semariërs en die mense van Hamat. Met verloop van tyd het die Kanaänitiese stamme versprei
Deel
Lees GENESIS 10GENESIS 10:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
die Arwadters, die Semariërs en die mense van Hamat. Daarna het die grootfamilies van die Kanaäniete versprei
Deel
Lees GENESIS 10