GENESIS 10:15
GENESIS 10:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Kanaän was die vader van Sidon, sy eersgeborene, en Het
Deel
Lees GENESIS 10GENESIS 10:15 Bybel vir almal (ABA)
Die mense van Kanaän was die voorvaders van die mense van die lande Sidon en Het. Sidon was die oudste.
Deel
Lees GENESIS 10GENESIS 10:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Uit Kanaän het gekom Sidon wat as sy oudste seun geld, en verder Het
Deel
Lees GENESIS 10GENESIS 10:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Kanaän het Sidon verwek, sy eersgeborene, en ook Het
Deel
Lees GENESIS 10GENESIS 10:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Kanaän was die vader van Sidon, sy eersgeborene, en Het
Deel
Lees GENESIS 10