GENESIS 10:13
GENESIS 10:13 Bybel vir almal (ABA)
Die mense van Egipte was die voorvaders van die Ludeërs, die Anammers, die Lehabeërs, die Naftoagiete
Deel
Lees GENESIS 10GENESIS 10:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Misráim was die vader van die Ludiete en Anamiete en Lehabiete en Naftuhiete
Deel
Lees GENESIS 10GENESIS 10:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Uit Egipte weer het gekom die Ludeërs, Anammers, Lehabeërs, Naftoagiete
Deel
Lees GENESIS 10GENESIS 10:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Egipte was die voorvader van die Ludeërs, die Anameërs, die Lehabeërs, die Naftugiete
Deel
Lees GENESIS 10GENESIS 10:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Misraim was die vader van Ludiete, Anamiete, Lehabiete, Naftuhim
Deel
Lees GENESIS 10