GENESIS 10:1
GENESIS 10:1 Bybel vir almal (ABA)
Hier is 'n lys van die nageslag van Noag se seuns, Sem, Gam en Jafet. Ná die watervloed het hulle kinders gehad.
Deel
Lees GENESIS 10GENESIS 10:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN dit is die stamboom van die seuns van Noag: Sem, Gam en Jafet — vir hulle is daar seuns gebore ná die vloed.
Deel
Lees GENESIS 10GENESIS 10:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hier volg besonderhede oor Noag se seuns, Sem, Gam en Jafet. Na die oorstroming is daar ook vir hulle kinders gebore.
Deel
Lees GENESIS 10