GALASIËRS 5:5
GALASIËRS 5:5 Bybel vir almal (ABA)
Maar ons hoop en ons weet God sal ons vryspreek omdat ons die Heilige Gees het en in Christus glo.
Deel
Lees GALASIËRS 5GALASIËRS 5:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want óns verwag deur die Gees uit die geloof die geregtigheid waarop ons hoop.
Deel
Lees GALASIËRS 5GALASIËRS 5:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wat ons betref, deur die werking van die Gees is dit ons hoop en verwagting dat ons deur te glo, vrygespreek sal word.
Deel
Lees GALASIËRS 5GALASIËRS 5:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want dit is deur die Gees, op grond van die geloof, dat ons die vryspraak verwag waarop ons hoop.
Deel
Lees GALASIËRS 5GALASIËRS 5:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want ons wag deur die Gees op die hoop op geregtigheid deur die geloof.
Deel
Lees GALASIËRS 5