GALASIËRS 5:3
GALASIËRS 5:3 Bybel vir almal (ABA)
Ek sê weer reguit vir julle: Elkeen wat hom laat besny, moet dan alles doen wat al die wette sê.
Deel
Lees GALASIËRS 5GALASIËRS 5:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En ek betuig dit weer aan elke mens wat hom laat besny, dat hy onder verpligting is om die hele wet te onderhou.
Deel
Lees GALASIËRS 5GALASIËRS 5:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek sê dit weer nadruklik vir elkeen wat hom laat besny: Hy is verplig om die hele wet van Moses te onderhou.
Deel
Lees GALASIËRS 5GALASIËRS 5:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek getuig weer teenoor elkeen wat hom laat besny, dat hy verplig is om die hele wet te onderhou.
Deel
Lees GALASIËRS 5