YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

GALASIËRS 5:24

GALASIËRS 5:24 Bybel vir almal (ABA)

Ja, die mense wat aan Christus Jesus behoort, het opgehou om slegte dinge te doen, hulle wil dit nie meer doen nie.

Deel
Lees GALASIËRS 5

GALASIËRS 5:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Maar die wat aan Christus behoort, het die vlees met sy hartstogte en begeerlikhede gekruisig.

Deel
Lees GALASIËRS 5

GALASIËRS 5:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dié wat aan Christus Jesus behoort, het hulle sondige natuur met al sy hartstogte en begeertes gekruisig.

Deel
Lees GALASIËRS 5

GALASIËRS 5:24 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Almal wat aan •Christus Jesus behoort, het die vlees met sy hartstogte en begeertes gekruisig.

Deel
Lees GALASIËRS 5

GALASIËRS 5:24 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En die wat aan Christus behoort, het die vlees gekruisig met die geneenthede en begeerlikhede.

Deel
Lees GALASIËRS 5

GALASIËRS 5:24 Die Boodskap (DB)

Elkeen wat in Jesus Christus glo, moet so leef. Want al ons sondige begeertes is saam met Hom aan die kruis vasgespyker.

Deel
Lees GALASIËRS 5

GALASIËRS 5:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar dié wat aan Christus Jesus behoort, het die hartstogte en die begeertes van hulle sondige geaardheid gekruisig.

Deel
Lees GALASIËRS 5

GALASIËRS 5:24

GALASIËRS 5:24 AFR83GALASIËRS 5:24 AFR83GALASIËRS 5:24 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's