YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

GALASIËRS 5:18

GALASIËRS 5:18 Bybel vir almal (ABA)

En as die Heilige Gees julle lewens regeer, dan regeer die wette nie meer oor julle nie.

Deel
Lees GALASIËRS 5

GALASIËRS 5:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Maar as julle deur die Gees gelei word, dan is julle nie onder die wet nie.

Deel
Lees GALASIËRS 5

GALASIËRS 5:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar as julle julle deur die Gees laat lei, staan julle nie meer onder die wet nie.

Deel
Lees GALASIËRS 5

GALASIËRS 5:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

As julle egter deur die Gees gelei word, staan julle nie onder die wet nie.

Deel
Lees GALASIËRS 5

GALASIËRS 5:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Maar as julle deur die Gees gelei word, is julle nie onder die wet nie.

Deel
Lees GALASIËRS 5

GALASIËRS 5:18 Die Boodskap (DB)

As julle lewe deur die Heilige Gees beheer word, hoef julle nie meer al die reëls en voorskrifte van die wet te gehoorsaam nie.

Deel
Lees GALASIËRS 5

GALASIËRS 5:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar as julle deur die Gees gelei word, is die wet nie meer julle baas nie.

Deel
Lees GALASIËRS 5
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's