GALASIËRS 5:15
GALASIËRS 5:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
As julle mekaar byt en verslind, pas op dat julle nie deur mekaar verorber word nie!
Deel
Lees GALASIËRS 5GALASIËRS 5:15 Bybel vir almal (ABA)
Maar julle doen dit nie. Julle is soos honde wat mekaar byt en hap. Julle moet oppas dat julle nie mekaar op-eet nie!
Deel
Lees GALASIËRS 5GALASIËRS 5:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar as julle mekaar byt en opeet, pas op dat julle nie die een deur die ander verteer word nie.
Deel
Lees GALASIËRS 5GALASIËRS 5:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar julle byt en verskeur mekaar; pas op dat julle mekaar nie later heeltemal verslind nie.
Deel
Lees GALASIËRS 5GALASIËRS 5:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar as julle mekaar byt en opeet, pas op dat julle nie deur mekaar verteer word nie.
Deel
Lees GALASIËRS 5