YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

GALASIËRS 5:14

GALASIËRS 5:14 Bybel vir almal (ABA)

Want die boodskap van al God se wette is: “ Jy moet lief wees vir jou naaste soos jy lief is vir jouself.”

Deel
Lees GALASIËRS 5

GALASIËRS 5:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Want die hele wet word vervul in een woord, naamlik: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.

Deel
Lees GALASIËRS 5

GALASIËRS 5:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die hele wet word in hierdie een gebod saamgevat: “Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.”

Deel
Lees GALASIËRS 5

GALASIËRS 5:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Want die hele wet word in één uitspraak vervul: “Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.”

Deel
Lees GALASIËRS 5

GALASIËRS 5:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want die hele wet word in een woord vervul, ook hierin; Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.

Deel
Lees GALASIËRS 5

GALASIËRS 5:14 Die Boodskap (DB)

Die hele wet van God word in een enkele sin opgesom: “Jy moet vir ander mense net soveel omgee soos vir jouself.”

Deel
Lees GALASIËRS 5

GALASIËRS 5:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die hele wet is saamgevat in een opdrag: “Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.”

Deel
Lees GALASIËRS 5

GALASIËRS 5:14

GALASIËRS 5:14 AFR83GALASIËRS 5:14 AFR83GALASIËRS 5:14 AFR83GALASIËRS 5:14 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's