GALASIËRS 3:20 - Compare All Versions
GALASIËRS 3:20 ABA (Bybel vir almal)
God het die wette vir Moses gegee en Moses het die wette vir die mense gegee. Dit beteken: Die wette het nie reguit van God gekom nie. Maar ons weet: God is een.
Deel
GALASIËRS 3 ABAGALASIËRS 3:20 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
En die middelaar is nie net vir een nie; maar God is een.
GALASIËRS 3:20 AFR83 (Afrikaans 1983)
Maar as daar net één is wat handel, is 'n tussenganger nie nodig nie, en God ís net een.
GALASIËRS 3:20 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
'n Middelaar beteken egter dat daar nie net een betrokke is nie; maar God is één!
GALASIËRS 3:20 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Nou is 'n middelaar nie 'n middelaar van een nie, maar God is een.
GALASIËRS 3:20 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
My argument is: ’n Tussenganger is nie nodig as daar net een party is nie. En God is net één!
Deel
GALASIËRS 3 NLV