GALASIËRS 2:3
GALASIËRS 2:3 Bybel vir almal (ABA)
Titus was saam met my. Hy is 'n Griek, maar die gelowiges in Jerusalem het nie vir hom gesê hy moet hom laat besny nie.
Deel
Lees GALASIËRS 2GALASIËRS 2:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar selfs is Titus, wat by my was, nie gedwing om besny te word nie, alhoewel hy 'n Griek is
Deel
Lees GALASIËRS 2GALASIËRS 2:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hoewel Titus, wat saam met my was, 'n Griek is, is hy nie gedwing om hom te laat besny nie.
Deel
Lees GALASIËRS 2GALASIËRS 2:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar selfs Titus, wat saam met my was, is nie gedwing om besny te word nie, alhoewel hy 'n Griek is.
Deel
Lees GALASIËRS 2GALASIËRS 2:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar ook Titus, wat saam met my was, omdat hy 'n Griek was, was gedwing om besny te word nie.
Deel
Lees GALASIËRS 2