YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

GALASIËRS 2:19

GALASIËRS 2:19 Bybel vir almal (ABA)

Christus het aan die kruis gesterf, en ek het saam met Hom gesterf. Daarom, die wette het my laat sterf, maar nou is ek los van die wette, en nou lewe ek om God te eer.

Deel
Lees GALASIËRS 2

GALASIËRS 2:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

want deur die wet is ek vir die wet dood om vir God te lewe.

Deel
Lees GALASIËRS 2

GALASIËRS 2:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar wat my betref, deur die wet is ek vir die wet dood sodat ek vir God kan lewe: ek is saam met Christus gekruisig

Deel
Lees GALASIËRS 2

GALASIËRS 2:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Inderdaad, deur die wet het ek die wet afgesterf, sodat ek vir God leef. Met Christus is ek gekruisig

Deel
Lees GALASIËRS 2

GALASIËRS 2:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want ek is deur die wet dood vir die wet, om vir God te lewe.

Deel
Lees GALASIËRS 2

GALASIËRS 2:19 Die Boodskap (DB)

Maar gelukkig is ek nou dood vir die wet. Al het die wet my skuldig verklaar omdat ek dit oortree het, leef ek nou vir God. Want ek is saam met Christus gekruisig. Toe Hy aan die kruis gehang het, is ek saam met Hom daar vasgespyker. Daarom is ek nou ’n nuwe mens. Daardie ou, sondige ek is iets van die verlede; dood en begrawe. Christus leef nou in my.

Deel
Lees GALASIËRS 2

GALASIËRS 2:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Deur die wet het ek die wet afgesterf. Gevolglik leef ek nou vir God. Ek is saam met Christus gekruisig.

Deel
Lees GALASIËRS 2

GALASIËRS 2:19

GALASIËRS 2:19 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's