GALASIËRS 2:18
GALASIËRS 2:18 Bybel vir almal (ABA)
Ek weet nou God spreek mense vry van hulle sonde omdat hulle in Christus glo. Ek kan nie nou 'n ander boodskap preek nie, want dan doen ek nie wat God wil hê nie.
Deel
Lees GALASIËRS 2GALASIËRS 2:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want as ek weer opbou wat ek afgebreek het, dan betoon ek myself 'n oortreder
Deel
Lees GALASIËRS 2GALASIËRS 2:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar as ek die bepalings van die wet wat ek nietig verklaar het, weer laat geld, dan maak ek myself daarmee tot 'n oortreder.
Deel
Lees GALASIËRS 2