GALASIËRS 2:15
GALASIËRS 2:15 Bybel vir almal (ABA)
Ek en jy was Jode vandat ons gebore is, ons was nie heiden-sondaars nie.
Deel
Lees GALASIËRS 2GALASIËRS 2:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ons wat van nature Jode en nie sondaars uit die heidene is nie
Deel
Lees GALASIËRS 2GALASIËRS 2:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ons is Jode van geboorte en nie sondaars uit die heidene nie.
Deel
Lees GALASIËRS 2GALASIËRS 2:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ons is gebore Jode, en nie sondaars uit die heidene nie
Deel
Lees GALASIËRS 2GALASIËRS 2:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ons wat van nature Jode is en nie sondaars van die heidene nie
Deel
Lees GALASIËRS 2