YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

GALASIËRS 2:1

GALASIËRS 2:1 Bybel vir almal (ABA)

Ná 14 jaar het ek en Barnabas weer na Jerusalem gegaan. Ek het vir Titus saamgeneem.

Deel
Lees GALASIËRS 2

GALASIËRS 2:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

DAARNA, veertien jaar later, het ek weer na Jerusalem opgegaan met Bárnabas, en Titus ook saamgeneem.

Deel
Lees GALASIËRS 2

GALASIËRS 2:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Veertien jaar later het ek weer Jerusalem toe gegaan, hierdie keer ek en Barnabas, en ek het vir Titus ook saamgeneem.

Deel
Lees GALASIËRS 2

GALASIËRS 2:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Daarna, veertien jaar later, het ek weer, saam met Barnabas, na Jerusalem opgegaan. Ek het ook Titus saamgeneem.

Deel
Lees GALASIËRS 2

GALASIËRS 2:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Veertien jaar daarna het ek weer saam met Barnabas na Jerusalem opgetrek en Titus ook saamgeneem.

Deel
Lees GALASIËRS 2

GALASIËRS 2:1 Die Boodskap (DB)

Veertien jaar na my vorige besoek aan Jerusalem het ek weer soontoe gegaan. Barnabas en Titus was ook saam.

Deel
Lees GALASIËRS 2

GALASIËRS 2:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit was eers veertien jaar later dat ek weer Jerusalem toe gegaan het. Ek het Barnabas en ook Titus saam met my gevat.

Deel
Lees GALASIËRS 2
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's