ESEGIËL 8:4
ESEGIËL 8:4 Bybel vir almal (ABA)
En toe sien ek die lig wat om die Koning, die God van Israel, is. Dit was dieselfde soos die lig wat ek gesien het in die vallei.
Deel
Lees ESEGIËL 8ESEGIËL 8:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En kyk, die heerlikheid van die God van Israel was daar, ooreenkomstig die verskyning wat ek in die laagte gesien het.
Deel
Lees ESEGIËL 8ESEGIËL 8:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hier het ek die magtige verskyning van die God van Israel weer gesien, net soos die keer in die vallei.
Deel
Lees ESEGIËL 8ESEGIËL 8:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En kyk, daar was die heerlikheid van die God van Israel – net soos die verskyning wat ek in die laagte gesien het!
Deel
Lees ESEGIËL 8ESEGIËL 8:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En kyk, die heerlikheid van die God van Israel was daar, volgens die gesig wat ek in die vlakte gesien het.
Deel
Lees ESEGIËL 8