YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

ESEGIËL 5:9

ESEGIËL 5:9 Bybel vir almal (ABA)

Ek wil iets met julle doen wat Ek nog nie voorheen gedoen het nie en wat Ek nie weer sal doen nie. Ek wil dit doen omdat julle so baie slegte dinge gedoen het.

Deel
Lees ESEGIËL 5

ESEGIËL 5:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

en om al jou gruwels ontwil sal Ek aan jou doen wat Ek nooit gedoen het nie, en wat Ek só nooit weer sal doen nie.

Deel
Lees ESEGIËL 5

ESEGIËL 5:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek gaan oor al jou afskuwelike dade aan jou doen wat Ek nog nie gedoen het nie en nie weer sal doen nie.

Deel
Lees ESEGIËL 5

ESEGIËL 5:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Oor al jou afstootlike dade sal Ek in jou doen wat Ek nog nooit gedoen het nie, en so iets sal Ek nooit weer doen nie.

Deel
Lees ESEGIËL 5

ESEGIËL 5:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En ek sal aan jou doen wat ek nie gedoen het nie, en waarmee ek nie meer so iets sal doen nie, vanweë al jou gruwels.

Deel
Lees ESEGIËL 5

ESEGIËL 5:9 Die Boodskap (DB)

Ek gaan jou swaarder straf oor jou afskuwelike optrede as wat Ek enigeen nog ooit gestraf het of ooit weer sal straf.

Deel
Lees ESEGIËL 5

ESEGIËL 5:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Oor al die afskuwelike dinge wat jy gedoen het, sal Ek met jou doen wat Ek nog nooit gedoen het nie, en wat Ek ook nooit weer sal doen nie.

Deel
Lees ESEGIËL 5
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's